Type or copy and paste a sentence from your e-mail, sms, BBM or Whatsapp in the search box to see if it is true/
Tik of kopieer en plak 'n sinnetjie uit jou e-pos, sms, BBM of Whatsapp in die soekblokkie om te gaan kyk of dit waar is

Give-aways

Missing People

Warnings

Chain Letters

Weird Stuff

Malicious Messages

Money and Identity Scams

Other Rumours

Cell phone Messages

A lie can travel halfway around the world while the truth is putting on its Shoes

-Anon-

Om doeltreffend te lieg, moenie die waarheid heeltemal omdraai nie, hou hom skuins
-Adv. CJ Langenhoven (1873–1932) -

Weggeegoed

Vermis

Waarskuwings

Kettingbriewe

Vreemde Stories

Kwaadwillige boodskappe

Geld- en identiteitsbedrog

Ander gerugte

Selfoon Boodskappe

Nowadays there are so many emails, sms's, BBM messages and Whatsapps flying around in cyberspace, warning of virus attacks on your computer, telling of missing people, dangers lurking everywhere, promises of untold riches, and many other strange, dreadful and wonderful things. 

From time to time you must have wondered if all these amazing stories and promises are true. Now you can check on Soetkoek.

You can search by copying and pasting the subject of the email or a sentence from the body of the email in the search box above or by choosing the appropriate link in the box on the left.

If you can't find what you are looking for, simply click on the link below to send the e-mail or message on to Soetkoek and I will investigate and let you know when I publish my findings.

Commentary is written in the same language as the story it covers.

Deesdae is daar so baie e-posse, sms'e, BBM boodskappe en Whatsapps wat rondswerf in die kuberruim wat waarsku teen virusaanvalle op jou rekenaar, vertel van vermiste persone, allerhande gevare wat om elke hoek wegkruip, beloftes van ongekende rykdom en ander vreemde, vreeslike verstommende dinge.

Jy moes al gewonder of hierdie stories en beloftes waar is. Nou kan jy op Soetkoek kyk.

Jy kan soek deur die onderwerp van die e-pos of 'n sinnetjie uit die storie self in die soekblokkie hierbo te kopieer en te plak.

As jy nie kan vind waarna jy soek nie, kliek op die skakel hieronder om die e-pos of boodskap aan Soetkoek te stuur. Ek sal dit ondersoek en jou laat weet wanneer ek my bevinding publiseer.

Kommentaar word geskryf in dieselfde taal as die oorspronklike boodskap.

CLICK HERE TO SEND A STORY TO SOETKOEK/

KLIEK HIER OM 'N STORIE AAN SOETKOEK TE STUUR

DISCLAIMER Site designed and maintained by Strandypink Webz VRYWARING